20-31 Desember 2026
JOLLY DOLPHIN, JEFFREY’S BAAI
FEES INFORMASIE
Maak gereed vir een van ons grootste JBay Rocks feeste nog. Ons kry elke jaar van Suid Afrika se beste Afrikaanse kunstenaars om op te tree vir al die besoekers van Jeffreysbaai vir ‘n unieke feestelike ervaring!
Hierdie keer het ons n paar nuwe/ou hande vir julle bespreek en dit kan verseker net goeie tye beteken! JBay Rocks is n fees vir oud, jonk en jong van gees. Families en vriende kuier altyd lekker saam en almal is welkom.


SEISOEN KAARTJIE
Die JBay Rocks Fees – Seisoen Kaartjie is jou unieke toegang tot al die vertonings, sonder om in die lang ry te wag vir ‘n kaartjie, of om die risiko te loop dat kaartjies uitverkoop mag wees! Daar is slegs n beperkte hoeveelheid van hierdie kaartjies beskikbaar.
SLEGS R145 PER VERTONING!
KUNSTENAARS
Die Jbay Rocks kunstenaar kalender sal binnenkort vrygestel word! Hierdie jaar gaan nou net een maal ongelooflik wees.
Nuwe talent en n ietsie vir almal. Die hele familie is welkom











